Noudat slapende honde
Ronelda S. Kamfer
Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie. Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie ...
Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel – sy is ’n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans. ’n Vonds.
bestel nou
|
Fees van die ongenooides
PG du Plessis
Dit is die jaar 1901. Die son het gesak oor 'n verskroeide landskap, en die landskap verwelkom die duister. Die doringdraad en tentrye van die konsentrasiekamp is nog net 'n swart vlek op die vlakte. En aan die rand hiervan gloei 'n tent soos 'n lantern.
lees verder
bestel nou
|