|
Pasop vir die Zombie!
Afkop-mannetjies, slaapwandelaars, Boet en Saartjie in die hel en misverstane gedrogte wat ook maar net na ’n bietjie liefde smag, kry almal hul plekkie in die surrealistiese son van Zombie, die nuwe striptydskrif onder redaksie van Mark Kannemeyer, oftewel Lorcan White.
|