|
•
|
Kwartaalliks ‘n boeketydskrif te waarde van R29,95 met 64 bladsye propvol
interessante artikels oor skrywers en boeke (plaaslik sowel as internasionaal),
wenke oor hoe om te lees – en te skryf! - die jongste boekenuus, nuwe stemme
en nuwe fiksie.
|
|
•
|
‘n Maandelikse nuusbrief per e-pos.
|
|
•
|
R100 afslag as jy bespreek vir die kwartaallikse Insig-Boektafel met Ruda Landman.
|
|
•
|
Toegang tot die Insig-argiewe op die webtuiste.
|
|
•
|
Gratis Boeke-Insig handleidings.
|
|
•
|
20% afslag by kalahari.net op alle boeke in die tydskrif waar aangedui.
|
|
•
|
PLUS: 'n verwelkomingspakket ter waarde van R400 met onder meer 'n bottel wyn, 'n
Wonderlike geweld deur Elsa Joubert endie opwindende CD-kompilasie In die begin was
die woord (in samewerking met Sanlam)
|
|
|
|